The Shaved Soapbox

11Nov/080

Onskuldige gebedjie

Die klein dogtertjie kniel langs haar bedjie toe haar mamma sê sy moet haar gebedjie wat sy geleer het opsê.
"Liewe Jesus, seën die seuntjies en seën die dogtertjies en elke fokken hasie."
"Haai nee" sê mamma, dis "elke volk en nasie"!

Related posts:

  1. Polisieman
  2. Hoekom n “box” ‘n “boks” is
  3. Ek het my Afrikaanse eksamen gedop
Comments (0) Trackbacks (0)

No comments yet.


Leave a comment

(required)

No trackbacks yet.