The Shaved Soapbox

12Nov/080

Jonas gaan vir sy lisensie

Jonas gaan vir die hernuwing van sy Swaarvoertuig Bestuurderslisensie.

TOETSBEAMPTE: Goed Jonas, kom ons toets jou algemene kennis - Jy ry teen 'n afdraend af en voor jou is 'n ander vragmotor, Jy wil verby gaan - Wat doen jy ?

JONAS: Is reg, Mener. Ek kyk hom die left mirror, die pad is skoon, dan kyk hom die right mirror, die pad is skoon - Dan ek slaan die indicator, trap die petrol, kom buitekant, ek gaan verby.

TOETSBEAMPTE: Toe jy nou so besig is om verby te gaan, kom daar 'n ander vragmotor van voor af, Wat doen jy dan?

JONAS: Is nie mulakeit nie, Mener, weer ek check die left mirror, es skoon, kyk die right mirror, es skoon, dan sit hom die indicator to the left, vang biekie briek, dan steek ek die neus agter die ander lorry in.

TOETSBEAMPTE:  Raait, maar toe jy nou in die spieel kyk, het 'n ander trok van agter die gaping toegemaak, Wat maak jy nou ?

JONAS: Aitsa bra, Dan maak ek mar my assistant Petros wakker.

TOETSBEAMPTE: Nou hoekom wil jy vir Petros wakker maak?

JONAS: Ek,  ek dink nie Petros hy het al so moerse ongeluk gasien nie.

Digg This
Reddit This
Stumble Now!
Buzz This
Vote on DZone
Share on Facebook
Bookmark this on Delicious
Kick It on DotNetKicks.com
Shout it
Share on LinkedIn
Bookmark this on Technorati
Post on Twitter
Google Buzz (aka. Google Reader)

Related posts:

  1. Etiket vir Tappits
  2. Tandarts
  3. Verkoopsman
Comments (0) Trackbacks (0)

No comments yet.


Leave a comment


No trackbacks yet.