Die Lau

Op ‘n dag stuur die boer vir ou Phillemon uit om die kragdrade op sy plaas te gaan inspekteer.  Die boer sê hy moet so met die pale langs loop en kyk of alles reg is.
Die boer gee toe vir hom ‘n cellphone en se hy moet net bel as hy erens ‘n probleem kry.  So gaat ou Phillemon in die pad af op pad na die lyne. Nie lank nie lui die boer se cellphone…


Boer antwoord:”Ja Phillemon?”

Phillemon: “Baas, Baas! Groot K*k ek se jou!”

Boer: “Wat’s Fout?”

Phillemon: “Die storie hy’s so baas, ek lop nog so toe kom daar die groot lau uit die bos en hy jag my.  Ek klim toe by die eerste paal op, en nou hy sit en wag vir my daar onder!”

Boer: ” Lau Phillemon? Wat vir ‘n ding is ‘n lau?”

Phillemon: “Die Lau baas, Die Lau!”

Boer: “Ja, maar wat is die Lau???”

Phillemon: “Die Lau baas, die lau met die hare en die tande baas!”

Boer(krap bietjie kop, nie heeltemal seker waaroor ou Phillemon so aan die gang is nie )

Boer:”Phillemon, luister nou vir my, kyk af en dan verduidelik jy vir  my hoe lyk die lau.”

Phillemon, na so ‘n rukkie: “Baas, die lau hy lyk f*kkin hongor!”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *