Condom shortage in New Zealand

Helen Clarke, Prime Minister of New Zealand, is rudely awoken at 4 am by the telephone.

'Helen, it's the Health Minister here. Sorry to bother you at this hour but there is an emergency! I've just received word that the Durex factory in Auckland has burned to the ground. It is estimated the entire New Zealand supply of condoms will be gone by the end of the week.!!!'

Continue reading Condom shortage in New Zealand

Braai Etiket

FOKUS MENSE, FOKUS!

1. Doen so bietjie moeite met jou aankoop van jou vleis. ‘n Braai is ‘n ernstige ding, benader dus jou aankope ook so. In die ou dae was jou slagter amper familie. Jy het hom immers meer gesien as jou dokter.

Deesdae is dinge soveel makliker en onpersoonlik. Rakke het gesigte vervang met die gevolg dat die jonger geslag onbekend geraak het oor wat nou eintlik goeie vleis is. As ‘n ding goed verpak is dan lyk hy mos gaaf genoeg om te braai. Kak man! So, as jy nie vleis ken nie, vra
jou slagter.

Continue reading Braai Etiket